'n Stil gemoed: 'n inleiding tot die Boeddhisme en meditasie

By (author): "Karel Schoeman, Rob Nairn"
Publish Date: July 31st 1997
'n Stil gemoed: 'n inleiding tot die Boeddhisme en meditasie
ISBN0958416621
ISBN139780958416627
Asin'n Stil gemoed: 'n inleiding tot die Boeddhisme en meditasie
Original titleTranquil mind: an introduction to Buddhism and meditation
'n Stil gemoed is 'n eenvoudige inleiding tot die Boeddhisme en meditasie. Die Boeddhisme is wesenlik 'n aantal metodes om met die verstand en gemoed om te gaan. As ons hierdie metodes verstaan en op ons lewens toepas, sal hulle ons inherente vermoe om innerlike vrede, erbarming en wysheid te ervaar laat ontplooi deur die potensiaal van ons gees te ontwikkel. Mediteerders in die Weste ervaar unieke probleme as gevolg van hul kulturele, sosiale en sielkundige agtergrond.