Moerbeibos

By (author): "Dalene Matthee"
Publish Date: 1987
Moerbeibos
ISBN0624025101
ISBN139780624025108
AsinMoerbeibos
Original titleMoerbeibos
Italiaanse sywurmboere word ingevoer om 'n sybedryf te kom vestig in Gouna se boswêreld, maar moerbeibome verseg om in die potklei te groei. In die strawwe boswinter word die verwarde immigrante geteister deur reën, koorssiekte en onbegrip, en raak hulle al meer verbitter teen die goewerment wat hulle onder valse voorwendsels in die wildernis afgelaai het. Die man wat hulle tot hulp kom, is 'n bosmens met 'n onregeerbare dogter en 'n kop vol planne - die eiesinnige Silas Miggel. Hy wil hulle op 'n skip kry, terug Italië toe ...