Fiela se Kind

By (author): "Dalene Matthee"
Fiela se Kind
ISBN0624022692
ISBN139780624022695
AsinFiela se Kind
CharactersBarta van Rooyen, Elias van Rooyen, Fiela Komoetie
Die bruin vrou Fiela Komoetie het haar wit vondelingkind Benjamin met liefde en trots grootgemaak, tot die dag dat die sensusmanne hom kom haal het.Jare later is dit Benjamin / Lukas self wat worstel met die vraag: wie is ek?